die-bult-banner4

Admin2

Webmaster

 INLEIDING

Die Bultskool is geleë aan die voet van die trotse Outeniquaberge en word begrens deur die George Provinsiale Hospitaal aan die noordekant, die Die Bult woonbuurt, George Rolbal- en George Gholfklub aan die westekant en Rooiriviervleiland aan die oostekant. Hier word `n veilige hawe gebied aan leerders wat risikogedrag openbaar, leergeremde en kognitief matig ingeperkte leerders en word hulle bygestaan en toegerus om `n nuwe begin te kan maak.

In hierdie sorgsame en veilige omgewing word seuns en dogters geleer om verantwoordelikheid vir hul keuses te aanvaar en word elkeen die geleentheid gebied om tot hul volle potensiaal as burgers van ons pragtige land te ontwikkel.

 INTRODUCTION

Situated at the foot of the majestic Outeniqua Mountains and bordering the George Bowling and George Golf Club to the west, the George Provincial Hospital to the north and the Rooi River wetland to the east, Die Bult School is a sanctuary for youth at risk, learners which are mild cognitive impaired and learners with a specific learning disability, where they are assisted and enabled  to make a fresh start.

In this caring and safe environment boys and girls are being taught to accept  responsibility for their choices and are being prepared to reach their full potential as citizens of our beautiful country.

Hurt people, hurt people”

 As jy seer het, maak jy ander maklik seer.

“Niemand kan verandering forseer nie. Ons kan ander net motiveer om te wil verander.”

 

[Home] [History] [Ethos] [Goals] [Motto] [Admission] [Curriculum] [Sport] [Hostel] [Therapeutic] [Staff] [Contact Us] [Links]